Blokkiesraaisels om in te vul

Blokkiesraaisels is veral in Amerika en Britanje baie gewild.


Blokkiesraaisels het swart-en-wit blokkies en die leidrade verskyn buite die rooster. Dit beteken dat leidrade langer, en meer beskrywend kan wees as leidrade vir blokraaie, waar die leidrade binne die blokkies verskyn. 

Hieronder is 'n voorbeeld van 'n blokkiesraaisel. Kyk of jy dit kan voltooi.