Winkel

Benodig jy raaisels om jouself besig te hou? Alhoewel XWord se interaktiewe portaal nie meer aktief is nie, beskik ons oor 'n wye verskeidenheid blok(kies)raaisels en woordspeletjies wat ons per epos vir jou kan aanstuur om uit te druk en in te vul.

Ons het ook nog 'n paar kopieë beskikbaar van ons Afriblokkies Blokraaiboeke wat ons vir jou kan stuur. (R30 + posgeld)

Kontak gerus vir Duard Grobbelaar vir meer inliging:
076 107 2991
duardgrobbelaar@gmail.com

  

Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 

Copyright / Kopiereg © XWord 2012