Blokaspaai iPad-applikasie

As jy verkies om blokraaisels op jou iPad te voltooi, stel ons voor dat jy die Blokaspaai-applikasie (app) aflaai. XWord verskaf gereeld raaisels aan Blokaspaai, en ons is trots om met hierdie naam geassosieer te word.


Vir meer inligting, gaan na Blokaspaai se webwerf, of laai die app hier af:




Onthou XWord het ook 'n magdom verskillende raaisels hier op ons webwerf wat jy elektronies kan invul, of kan uitdruk om met potlood te voltooi. Kliek op Teken in, en kliek dan op 'Gratis Registrasie' om vir jou 'n profiel te skep.

Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 

Copyright / Kopiereg © XWord 2012