Franse Formaat
![]() Blokkies word nie afsonderlik genommer in Franse formaat blokkiesraaisel nie. In plaas daarvan is die rye en kolomme genommer en die leidrade se nommers is volgens hul plek in die rooster. As daar meer as een leidraad in 'n gegewe ry of kolom is, word die leidrade langs mekaar onder dieselfde nommer geplaas. |
|
|
|
Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
![]()
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier…
|
|
Copyright / Kopiereg © XWord 2012 |