Blokraai
![]() Die Blokraai - met sy leidrade in die blokke - is in baie lande meer gewild as die gewone blokkiesraaisel. Om genoeg spasie vir die leidrade in die blokke te hou, is blokke in 'n Blokraai se rooster heelwat groter as dié van 'n blokkiesraaisel. Pyltjies wat uit die leidraad-blokke wys, toon die leë blokke aan waar die antwoord ingevul moet word. Die Blokraai het waarskynlik sy oorsprong in Swede en is baie gesog in Suid-Afrika. |
|
|
|
Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
![]()
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier…
|
|
Copyright / Kopiereg © XWord 2012 |