Balkies Blokkieraaisel
![]() Balkies in plaas van blokkies skei die woorde in 'n Balkies-Blokkiesraaisel. Die gevolg is dat meer woorde in 'n blokkiesraaisel met balkies inpas, as in 'n gewone blokkiesraaisel. Dit beteken ook dat meer spasie vir 'n Balkies-Blokkiesraaisel se leidrade toegelaat moet word |
|
|
|
Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
![]()
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier…
|
|
Copyright / Kopiereg © XWord 2012 |