Keuselys/Menu


Teiken

Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? 


Elke letter in die rooster mag net een keer in 'n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege letters wees. 

Meervoude, verkleinwoorde, eiename woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie. (Die stamwoord vir elke woord is in die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, HAT en/of WAT).   




TEIKEN:

20 woorde, goed
26 woorde, baie goed
31 woorde of meer, uitstekend

Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 

Copyright / Kopiereg © XWord 2012