Sudoku afr


Sudoku is 'n nommerspel wat die wêreld in 2005 stormenderhand verower het. Blokkiesraaisel- liefhebbers sowel as mense wat nog nooit eers probeer het om 'n blokkiesraaisel in te vul nie, het skielik verslaaf geraak aan sudoku. Die belangstelling in sudoku is fenomenaal - meer sudoku- geesdriftiges as blokkiesraaisel-entoesiaste roep ons ter verantwoording oor verskeie aspekte van ons sudoku's wat gepubliseer word.

Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 

Copyright / Kopiereg © XWord 2012