![]() ![]() ![]() Blokkiesraaisel hierdie jaar 100 jaar oud
Dit is nie heeltemal toevallig dat die 100ste herdenking vanjaar van die eerste gepubliseerde blokkiesraaisel in die wêreld saamval met die loodsing van XWord se Afrikaanse digitale raaisels nie. Die joernalis, Arthur Wynne, word as die uitvinder van die gewilde blokkiesraaisel soos ons dit vandag ken, beskou. Sy eerste raaisel is in Desember 1913 in ‘n Sondagkoerant, die New York World, gepubliseer. Die 100-jaar herdenking van die blokkiesraaisel word wêreldwyd gevier. XWord is ook hard besig om allerhande interessanthede te beplan gedurende 2013. Hou hierdie spasie dop vir meer inligting. ![]() Hier is hoe die heel eerste gepubliseerde blokkiesraaisel gelyk het: ![]() |
|
|
|
Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
![]() ![]()
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier…
|
|
Copyright / Kopiereg © XWord 2012 |