Kommersieële Dienste
XWord kan raaisels vervaardig vir baie media, insluitend koerante, tydskrifte en kommersiële webtuistes asook maatskappye en ander besighede. Ons kan ons produkte aanbied vir gebruik in promosies, kompetisies, spesiale geleenthede, advertensies en selfs plekmatjies in restaurante. Maak nie saak wat jou besigheid in gedagte het nie, XWord sal werk om aan jou maatskappy se vereistes te voldoen.
Elkeen van XWord se raaisels kan esklusief saamgestel word vir jou spesifieke voorkeure, temas en/of vereistes en geeneen van ons raaisels is ooit voorheen gebruik nie, wat hulle uniek maak. Ons roem op ons stiptelikheid en om nooit laat te wees met sperdatums. Inteendeel, ons lewer af voor die afsnydatum om vir jou die kans te gee om enige navrae of veranderings te voorsien aan ons.
Groot of klein handel, XWord kan jou maatskappy voorsien met oorgenoeg raaisels om jou kliente en besoekers besig te hou vir ure se genot.
|
|
|
|
![]()
|
|
Copyright © XWord 2012 |