Keuselys/Menu


Kriptiese leidrade en antwoorde

XWord verskaf tweeweekliks 'n gratis leidraad waarmee jy jou kriptiese vermoëns kan verbeter. Dit is 'n pret-speletjie vir raaisel-liefhebbers, en die antwoord sal elke keer na twee weke verskaf word. 


Hier kan jy al die vorige leidrade se antwoorde opsoek, en ook kyk na die verduideliking, as jy nie weet hoe om by die antwoord uit te kom nie.

Kriptiese Leidraad Nr. 01:

Leidraad: "Dokter-Minister verdoem SA-diamantoorloë" (5,10)
Antwoord: Aaron Motsoaledi

Verduideliking: 
SA-diamantoorloë is 'n anagram vir Aaron Motsoaledi, die "Dokter-Minister" oftewel minister van gesondheid. "Verdoem" is die aanwyserwoord.

Cryptic Clue Nr. 01:
 
Clue: "Exhibition room affects allergy" (7)
Answer: Gallery

Explanation:  
Anagram “allergy”; Exhibition room = gallery; affects=indicator)
 
 
 
Kriptiese Leidraad Nr. 02:
 
Leidraad: “Skenkings aan Gereformeerde SA Sinode” (8)
Antwoord: Donasies
 
Verduideliking: 
Anagram: “sinode sa”; gereformeerde=aanwyser; skenkings=donasies)
 
 
 
Cryptic Clue Nr. 02:                               
 
Clue: "Coats torn at famous racecourse" (5)
Answer: Ascot
 
Explanation: 
Anagram “coats / ascot”; Famous racecourse = Ascot; torn=indicator
 
 
 
Kriptiese Leidraad Nr. 03:
 
Leidraad: “Ontplooide SAP wen toestelle vir aanval en verdediging” (6)
Antwoord: Wapens
 
Verduideliking:  
Anagram: “SAP wen”; ontplooide=aanwyser; “toestelle vir aanval en verdediging” = wapens (VAW)
 
 
Cryptic Clue Nr. 03:   
 
Clue: "Unintelligible notes on rock" (5)
Answer: Stone
 
Explanation: 
Anagram "notes": rock = stone; unintelligible = indicator



Kriptiese Leidraad Nr. 04:

Leidraad: “Slinkse Jane loer in tydskrifte” (8)
Antwoord: Joernale 

Verduideliking:  
Anagram: “Jane loer”; slinkse=aanwyser; "tydskrifte" = joernale (VAW)



Cryptic Clue Nr. 04:   

Clue: "Land saved tired horse" (5)

Answer: Shore
 
Explanation: 
Anagram “horse”;  land = shore”; tired = indicator


Kriptiese Leidraad Nr. 05:

Leidraad: “Dronk op bees rondskud” (6)
Antwoord: Besope

Verduideliking:  
Anagram: “op bees”; rondskud=aanwyser; dronk = besope



Cryptic Clue Nr. 05:   

Clue: "Carry on with slanted stripes" (7)
Answer: Persist
 
Explanation: 
Anagram stripes; carry on = persist; slanted = indicator



Kriptiese Leidraad Nr. 06:

Leidraad: “Bedrieglike senter vars” (6)
Antwoord: Resent

Verduideliking:  
Anagram: "senter/resent"; bedrieglike=aanwyser; vars = resent



Cryptic Clue Nr. 06:   

Clue: Strangely silent while using the ears

Answer: Listen

 

Explanation: 

Anagram: silent/listen;  using the ears = listen; strangely = indicator




Kriptiese Leidraad Nr. 07:

Leidraad: “Geliefde se klam tas stukkend” (7)
Antwoord: Skatlam


Verduideliking:  
Anagram: "klam tas/skatlam"; stukkend=aanwyser; geliefde = skatlam



Cryptic Clue Nr. 07:   

Clue: Measure the wrong item

Answer: Time

 

Explanation: 

Anagram: item/time; measure=time; wrong = indicator




Kriptiese Leidraad Nr. 08:

Leidraad: “Gebakte wafel is ryk” (5)
Antwoord: Welaf


Verduideliking:  
Anagram: "wafel (welaf); gebakte=aanwyser; ryk = welaf



Cryptic Clue Nr. 08:   

Clue: At first, Canadians leave us eleven silly hints

Answer: Clues

 

Explanation: 

Anagram: 1st Letter: From Canadian to silly; at first=indicator; hints=clues



Kriptiese Leidraad Nr. 09:

Leidraad: “Fittipaldi en Räikkönen raak altwee regtig idealisties aanvanklik oor sportmotor” (7)
Antwoord: Ferrari


Verduideliking:  
Eerste letter: van Fittipaldi tot Idealisties; aanvanklik=aanwyser. (Eerste letters spel FERRARI)


Cryptic Clue Nr. 09:   

Clue: They say drink will make you cry! (5)

Answer: Whine

 

Explanation: 

(Homophone: drink=wine; WINE sounds like WHINE (Homophone). Whine means make you cry.)



Kriptiese Leidraad Nr. 10:

Leidraad: “Bewende Gary lê in suilegang” (6)
Antwoord: Galery


Verduideliking:  
Anag: "gary le"; bewende (jittery)=aanw; suilegang=galery



Cryptic Clue Nr. 10:   

Clue: Conference changed marines (7)

Answer: Seminar

 

Explanation: 

(Anagram: marines anagram of seminar; change=indicator; conference=seminar)



Kriptiese Leidraad Nr. 11:

Leidraad: Hoe jy ook al daarna kyk, hierdie skepwerktuig lyk identies” (5)
Antwoord: Lepel


Verduideliking:  Palindroom! Skepwerktuig is “lepel” en die woord is dieselfde van agter of van voor gelees


Cryptic Clue Nr. 11:   

Clue: Artist enhances characteristics (6)

Answer: Traits

 

Explanation: 

(Anagram: ARTIST anagram TRAITS; enhance=indicator;characteristics=traits)




Kriptiese Leidraad Nr. 12:

Leidraad: Kurt keer terug na toneelmense” (4)
Antwoord: Truk


Verduideliking:  Gewone woordomkeer ("reversal"). KURT van agter gelees is TRUK (Die ou toneelgeselskap van Pretoria en Johannesburg, "Transvaalse Raad vir Uitvoerende Kunste".)


Cryptic Clue Nr. 12:   

Clue: Dishonest padres steal curtains (6)

Answer: Drapes

 

Explanation: 

(Anagram: Padres/Drapes; dishonest = indicator; drapes=curtains)



Kriptiese Leidraad Nr. 13:

Leidraad: Libiese leier sê vir Engelse premier hy begeer 'n sprokie as biografie” (13)
Antwoord: Lewensverhaal


Verduideliking:  Charade: Libiese leier=L; Eng. premier=E; begeer=WENS; sprokie=VERHAAL; biografie=lewensverhaal.


Cryptic Clue Nr. 13:   

Clue: Friends join mixed teams (5)

Answer: Mates

 

Explanation: 

Anagram: Teams/Mates; mixed=Indicator; friends=mates



Kriptiese Leidraad Nr. 14:

Leidraad: Bisarre Sikh-doel einde van immoraliteit!” (13)
Antwoord: Onsedelikheid


Verduideliking:  Anag: sikh doel einde; bisar=aanw; immoraliteit=onsedelikheid.
 

Cryptic Clue Nr. 14:   

Clue: Dots camouflage bent piston (6)

Answer: Points

 

Explanation: 

Anagram: Points/Piston. Camouflage = indicator. Dots = points



Kriptiese Leidraad Nr. 15:

Leidraad: Onthulling: Barrymore bel Leno oor weerspanniges!” (13)
Antwoord: Rebelle


Verduideliking:  Hid Word: barrymoRE BEL LEno; onthulling=aanw; weerspanniges=def.


Kriptiese Leidraad Nr. 16:

Leidraad: Artse vermoor Russiese keisers” (13)
Antwoord: Tsare


Verduideliking:  Anagram: Artse/Tsare; Aanwyser = vermoor; Russiese keisers = tsare

 

Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 

Copyright / Kopiereg © XWord 2012