Keuselys/Menu


Blokraai om in te vul

Blokraaie, met die leidrade in die blokke, is in baie lande meer gewild as die gewone blokkiesraaisel. 


Om genoeg spasie vir die leidrade in die blokke te hou, is blokke in 'n Blokraai se rooster heelwat groter as dié van 'n blokkiesraaisel. Pyltjies wat uit die leidraad-blokke wys, toon die leë blokke aan waar die antwoord ingevul moet word. 

Die Blokraai het waarskynlik sy oorsprong in Swede en is baie gesog in Suid-Afrika.

Hieronder is vir jou 'n gratis blokraai om in te vul. Kyk of jy die hele raaisel kan voltooi.