AfriBlokkies

AfriBlokkies is die Afrikaanse boeke-afdeling van XWord.  Die maatskappy se Afrikaanse uitgawes, wat Blokraaiboeke, Blokkiesraaiboeke en ander verwante publikasies insluit, word onder hierdie naam gedruk en versprei. 

Die eerste twee AfriBlokkies-titels, beide met meer as 4000 leidrade in en beskikbaar teen slegs sowat R30 elk, was AfriBlokkies Blokraaisels en AfriBlokkies Blokkiesraaisels.  Hierdie boeke het in Februarie 2013 op die rakke verskyn.

  

Blokaspaai iPad 'App' vir XWord blokraaisels
Verkies jy om ons blokraaie op jou iPad in te vul? Probeer bietjie die blokaspaai applikasie! Kliek hier… 

Copyright / Kopiereg © XWord 2012