Crossword puzzles - Arrow word - Word search - Word games - General knowledge quizzes - Sudoku

Home : Services : Meet Us : Contact Us : Dictionaries & Links : Crossword Puzzles

Tuis : Dienste : Ontmoet Ons : Kontak Ons : Woordeboeke & Skakels : Blokraaisels

Sudoku

Sudoku is a numbers game that took the world by storm in 2005. Crossword aficionados as well as people who never bothered to fill in a crossword puzzle, suddenly got hooked on sudoku. The interest in sudoku is phenomenal - more sudoku enthusiasts than crossword addicts challenge us on various aspects of our published sudoku's. An alternative is Sudoku X where the numbers in the main diagonals of the grid must also be unique (1 to 9).

Sudoku

Sudoku is 'n nommerspel wat die węreld in 2005 stormenderhand verower het. Blokkiesraaisel- liefhebbers sowel as mense wat nog nooit eers probeer het om 'n blokkiesraaisel in te vul nie, het skielik verslaaf geraak aan sudoku. Die belangstelling in sudoku is fenomenaal - meer sudoku- geesdriftiges as blokkiesraaisel-entoesiaste roep ons ter verantwoording oor verskeie aspekte van ons sudoku's wat gepubliseer word. 'n Alternatief is SUDOKU X waarin die nommers 1 tot 9 ook diagonaal uniek geplaas moet word.






eXTReMe Tracker