Kriptiese Blokkiesraaisel
In Brittanje het blokkiesraaisels gou 'n nuwe styl ontwikkel. Hulle was baie moeiliker as die Amerikaners s'n en weldra is die kriptiese blokkiesraaisel aanvaar, terwyl dit vinnig in gewildheid toegeneem het. Die algemene oorwo� re�ls vir kriptiese blokkiesraaisels is bepaal en tot vandag toe weet die samestellers van kriptiese raaisels hoe om met mense se koppe te smokkel, deur met die strengel en verdraaiing van woorde, kriptiese leidrade te skep.
|