Crossword puzzles - Arrow word - Word search - Word games - General knowledge quizzes - Sudoku

Home : Services : Meet Us : Contact Us : Dictionaries & Links : Crossword Puzzles

Tuis : Dienste : Ontmoet Ons : Kontak Ons : Woordeboeke & Skakels : Blokraaisels

Coded crossword puzzle

The Coded Crossword Puzzle is a kind of code breaker puzzle game. It is an interesting variation of the traditional crossword puzzle. The Coded Crossword Puzzle is without clues, a number represents each letter and the grid is filled with the coded numbers. Three or four numbers are decoded to give you a start. A number always represent a single letter in a game and your task is to complete the crossword by decoding all the numbers into words

Coded Crossword Puzzle 1

Interactive version
Printable version

Coded Crossword Puzzle 2

Interactive version
Printable version

Kode-Blokkiesraaisel

Die Kode-Blokkiesraaisel is 'n soort ontsyfer-die-kode spel. Dis 'n boeiende variasie van die tradisionele blokkiesraaisel. 'n Kode-Blokkiesraaisel het nie leidrade nie, 'n nommer verteenwoordig elke letter en die rooster is gevul met die kodenommers. Om mee weg te spring, is drie of vier nommers reeds ontsyfer. 'n Nommer verteenwoordig altyd net een letter in 'n spel en dis jou taak om blokkiesraaisel te voltooi deur al die nommers te ontsyfer sodat dit woorde word.

Kode-Blokkiesraaisel 1

Interaktiewe weergawe
Drukbare weergawe

Kode-Blokkiesraaisel 2

Interaktiewe weergawe
Drukbare weergawe





eXTReMe Tracker