Barred Crossword Puzzle
Bars instead of blocks separate words in Barred Crossword Puzzles. The result is that more words can fit into a Barred Crossword Puzzle than into a normal crossword puzzle. It also means that there are more clues to be published for a Barred Crossword Puzzle.
|
|
|
|
|
Balkies-Blokkiesraaisel
Balkies in plaas van blokkies skei die woorde in 'n Balkies-Blokkiesraaisel. Die gevolg is dat meer woorde in 'n blokkiesraaisel met balkies inpas, as in 'n gewone blokkiesraaisel. Dit beteken ook dat meer spasie vir 'n Balkies-Blokkiesraaisel se leidrade toegelaat moet word
|
|
|
|