Crossword puzzles - Arrow word - Word search - Word games - General knowledge quizzes - Sudoku

Home : Services : Meet Us : Contact Us : Dictionaries & Links : Crossword Puzzles

Tuis : Dienste : Ontmoet Ons : Kontak Ons : Woordeboeke & Skakels : Blokraaisels

Arrow Word

In many countries puzzles with clues in squares are more popular than standard crossword puzzles. This type of crossword puzzle is known as an Arrow Word because an arrow points from the clue to the empty squares where the answer must be filled in. The Arrow Word probably originated in Sweden and is much in demand in South Africa.

Arrow Word 1

Arrow Word 2

Arrow Word 3

Blokraai

Die Blokraai - met sy leidrade in die blokke - is in baie lande meer gewild as die gewone blokkiesraaisel. Om genoeg spasie vir die leidrade in die blokke te h�, is blokke in 'n Blokraai se rooster heelwat groter as di� van 'n blokkiesraaisel. Pyltjies wat uit die leidraad-blokke wys, toon die le� blokke aan waar die antwoord ingevul moet word. Die Blokraai het waarskynlik sy oorsprong in Swede en is baie gesog in Suid-Afrika.

Blokraai 1

Drukbare weergawe

Blokraai 2

Drukbare weergawe

Blokraai 3

Drukbare weergawe





eXTReMe Tracker